SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

FABEL RETIEF REEKS - PRONK BOEKE

Fabel Retief het sy bynaam verwerf deur die fabelagtige bekwaamheid waarmee hy die ingewikkeldste sake opgelos het, toe hy nog in die Suid Afrikaanse Speurdiens was. Waar daar geheimsinnige dinge en moorde voorkom, daar is Fabel Retief.


Die goue draak - Meiring Fouche - (1961)Die vermiste meisie - Meiring Fouche (1961)
1. Die goue draak - Meiring Fouche - (1961) 2. Die vermiste meisie - Meiring Fouche (1961)

Die gevleuelde fortuin - Meiring Fouche (1961) Die noodlottige datum - Meiring Fouche (1962)
3. Die gevleuelde fortuin - Meiring Fouche (1961) 4. Die noodlottige datum - Meiring Fouche (1962)

Onheil in Suidwes - Meiring Fouche (1962) Boeie van die dood - Meiring Fouche (1962)
5. Onheil in Suidwes - Meiring Fouche (1962) 6. Boeie van die dood - Meiring Fouche (1962)

Moord aan boord skip - Meiring Fouche (1962)
7. Moord aan boord skip - Meiring Fouche (1962)

Copyright © 2022 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 4 Oktober 2022